4 November 2026: Albé Grobbelaar praat oor die Duneden Star, wat in die 1940’s aan die Seekus van die Dood gestrand het, en waar die naam Skedelkus vandaan kom.