Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: Fidel Castro

Historiese Almanak: Fidel Castro

Kategorie: Op en Wakker2026-08-13

13 Augustus 2026: Albé Grobbelaar praat oor die bekendste én berugste karakter wat die eilandstaat Kuba tot nog toe opgelewer het: Fidel Alejandro Castro Ruz, of te wel Fidel Castro, op die 100ste herdenking van sy geboortedag.