2 November 2026: Albé Grobbelaar praat oor George Heaton Nicholls, ‘n omstrede Natalse politikus, wat in die 1930’s daarvoor geveg het dat die ou Natal amptelik ‘n eentalige Engelse provinsie moes word.