Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: Goeie en slegte Afrikaners

Historiese Almanak: Goeie en slegte Afrikaners

Kategorie: Op en Wakker2026-09-03

3 September 2026: Albé Grobbelaar praat oor Prof. J.C. Steyn se navorsing oor sogenaamde “Goeie Afrikaners” en “Slegte Afrikaners” in die dekades ná die Anglo-Boereoorlog.