Historiese Almanak: Lucky Luciano
24 November 2026: Albé Grobbelaar praat oor Lucky Luciano, wat al beskryf is as die vader van georganiseerde misdaad in die 20ste eeu. Hy vertel ook van die verrassende samewerking tussen die Amerikaanse regering en die mafia tydens die Tweede Wêreldoorlog.