Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: Spencer Tracy & Katharine Hepburn

Historiese Almanak: Spencer Tracy & Katharine Hepburn

Kategorie: Op en Wakker2026-05-26

26 Mei 2026: Albé Grobbelaar praat oor een van die 20e eeu se groot helde van die silwerdoek, Spencer Tracy, en sy verhouding met die selfs meer beroemde, Katharine Hepburn.