5 November 2026: Albé Grobbelaar praat oor stafsersant Barry Sadler wat meer as net ’n soldaat was. Hy is ook die skepper van die liedjie, The Ballad of the Green Berets.