Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor maesels en hoe gevaarlik is dit vir kleintjies en wat die kans is dat ‘n amper 1 jarige dit kan kry as hulle ingeënt is?