Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe verklaar jy dit? 19 April 2026

Hoe verklaar jy dit? 19 April 2026

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-04-19

Het jy al ooit gewonder hoekom ’n hond reageer op mense se stemme, maar nie op ’n papegaai wat presies dieselfde naam roep nie? En, kan paddas rêrig vlieg, of is dit net ’n wolhaarstorie?