Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe verklaar jy dit: Hoekom voel metaal kouer as hout? SA se padda-rooilys

Hoe verklaar jy dit: Hoekom voel metaal kouer as hout? SA se padda-rooilys

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-08-16

16 Augustus 2026: Het jy geweet ‘n metaalstoel en ‘n houtstoel kan presies dieselfde temperatuur wees, maar metaal voel kouer omdat dit hitte baie vinniger uit jou vel trek? Jou brein ervaar die vinnige hitteverlies as kouer. Ons verduidelik hoekom jou sintuie jou soms mislei, én hoe wetenskaplikes bepaal watter paddas en ander amfibieë op Suid-Afrika se rooilys beland, en waarom dit belangrik is vir bewaring.