Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe verklaar jy dit: Kan diere rou?; Helium

Hoe verklaar jy dit: Kan diere rou?; Helium

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-09-27

27 September 2026: Kan diere rou? Ons weet diere ervaar verlies, maar verstaan ons regtig wat in daardie oomblikke gebeur? En, Hoekom styg ’n heliumballon?