Dr. Siegfried Louw, ‘n predikant in sinodale diens van Wes-Kaapse sinode en ook betrokke by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington, gesels oor mense se interpretasie van die Bybel.