Die soektog na die volgende James Bond is glo nou in die finale fase. Daar is berigte dat finale proefopnames hierdie week plaasvind.