Johandré Viljoen, ‘n graad 8-leering van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, is oor die naweek as die beste hoërskoolakteur in Suid-Afrika aangewys.