Skip to content

POTGOOISNITTE

In die kollig 2 – 25 Augustus 2026

In die kollig 2 – 25 Augustus 2026

Kategorie: Op en Wakker2026-08-25

Van die Silwerskermfees tot moontlik die Oscar-verhoog! FROM DUST WE SPIN het reeds sy merk by vanjaar se Silwerskermfees gemaak, en nou is dié Suid-Afrikaanse dokumentêr in die wedloop om vir ’n Oscar oorweeg te word.