Skip to content

POTGOOISNITTE

In die kollig 2 – 27 Oktober 2026

In die kollig 2 – 27 Oktober 2026

Kategorie: Op en Wakker2026-10-27

Die Suid-Afrikaanse superster, Tyla, is genomineer vir Favourite Global Music Star (Africa) by die 2026 Nickelodeon Kids’ Choice Awards. Sy het dié kategorie in 2025 gewen, en sal nou weer teen internasionale kunstenaars meeding.