Die eksklusiewe Met Gala, ‘n hoogtepunt op die internasionale stylkalender, het gisteraand plaasgevind.