Skip to content

POTGOOISNITTE

Is Graaff-Reinet se naamsverandering teruggetrek? Pas op vir dié fopnuus

Is Graaff-Reinet se naamsverandering teruggetrek? Pas op vir dié fopnuus

Kategorie: Op en Wakker2026-10-16

Elke Vrydag maak ons maalvleis van mites en fopnuus. Ons kyk ons na vals inligting oor die naamsverandering van Graaff-Reinet na Robert Sobukwe-dorp. ’n Boodskap wat op WhatsApp en sosiale media versprei, beweer dat Gayton McKenzie die besluit teruggetrek het en dat ’n hofsaak daaroor gewen is. Die minister bevestig egter dat albei bewerings vals is. Ons praat hieroormet Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.