Johannesburg Simfoniekoor sing Vivaldi se GLORIA
Die Simfoniekoor van Johannesburg voer op 25 Oktober 2026 Vivaldi se GLORIA op as een van die werke tydens ‘n konsert in die Linder Ouditorium. Terrance April gesels met Debbie Kruger, organiseerder van die koor.
