Julien Smith, nasionale verkope- en bemarkingsbestuurder by JoJo Tanks, gesels oor die impak wat die oorlog op hul insetkoste het.