Dr. Diederick Basson, bestuurder van die NG Kerk se argief op Stellenbosch, vertel van ’n besondere mylpaal vir die Kaapse Sinodale Argief. Dit is vanjaar 200 jaar sedert sy stigting op 11 November 1826.