Skip to content

POTGOOISNITTE

Keelvol vir slaggate? Hartbeespoort se mense doen iets daaraan!

Keelvol vir slaggate? Hartbeespoort se mense doen iets daaraan!

Kategorie: Op en Wakker2026-10-14

Slaggate is meer as net ’n irritasie vir motoriste. Dit kan voertuie beskadig, ongelukke veroorsaak en selfs tot regsaksie teen ’n munisipaliteit lei. Maar wat is ’n munisipaliteit se verantwoordelikheid, en hoe kan motoriste hulle aanspreeklik hou wanneer paaie nie behoorlik onderhou word nie? Met die munisipale verkiesings net drie weke weg, kyk ons ook na ’n ander benadering: In Hartbeespoort werk inwoners van Proudly Harties en die Madibeng-munisipaliteit saam om slaggate te takel. Ons praat met prokureur Isabella Klynsmith en Adri Louw van Proudly Harties.