Skip to content

POTGOOISNITTE

Kenners antwoord luisteraarsvrae 17 April 2026

Kenners antwoord luisteraarsvrae 17 April 2026

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-17

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.