Spekkies Vark wil vlieg soos ‘n arend. Hy en Poppelief Poppie bou vir hom vlerkies waarmee hy wil vlieg. Al die speelgoed van die speelgoedkis is daar, en hulle is baie opgewonde. Sal Spekkies kan vlieg?