Spekkies Vark ontmoet vir Bill die Padda by die dam naby hulle huis. Alicia en haar speelgoed besluit toe Bill moet by hulle in die speelgoedkis kom bly, maar dit was nie eintlik ’n goeie idee nie…