Die speelgoed is baie besig. Juffrou Veertjie Volstruis het besluit dat die speelgoedkis skoongemaak moet word. Almal werk baie hard, maar party is meer in die pad as iets anders.