Skip to content

POTGOOISNITTE

Klein weldaad -> Groot prys

Klein weldaad -> Groot prys

Kategorie: Binnekamer2026-05-17

Dr. Mias van Jaarsveld, redakteur by die Christelike Lektuurfonds, praat oor iets wat gelyk het na ‘n klein weldaad, maar gelei het tot ‘n gesogte boekprys. Die navorsing in CARE FOR AFRICA is gratis beskikbaar.