Christelle Webb-Joubert gesels met Daniel Ellis van die Du Monye Kunsgalery in Bloemfontein. Hy vertel van die uitstalling, KLEURKIND, wat tans daar te sien is.