Xander en Neels gaan mekaar omtrent te lyf met Klara tussenin. Sy besluit om hulle albei van haar grond te verwilder. Sy besef ook dat sy onverwags ‘n gevoel vir albei die manne het.