Shaun is terug, en besluit om Elzebet se aanbod te aanvaar en Die Boskombuis te herontwerp en daar te werk. Daar is egter iewers ‘n speek in die wiel…