Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: Angela is nie jou gewone mynwerker nie

Kompas: Angela is nie jou gewone mynwerker nie

Kategorie: Kompas2026-09-02

19 Augustus 2026: Angela Lindeque, ‘n trotse boorling van Namakwaland, breek mure af en herdefinieer wat moontlik is vir vroue in ‘n bedryf waar mans tradisioneel die reëls bepaal. Sy is een van slegs drie vroue in die hele land wat die mynreddingskursus suksesvol voltooi het. In Junie is sy as ‘n internasionale myn se sterpresteerder vir 2026 genomineer.