Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: Die Raad op Hoër Onderwys

Kompas: Die Raad op Hoër Onderwys

Kategorie: Kompas2026-05-25

25 Mei 2026: Wat doen die Raad op Hoër Onderwys? Barrie Ferreira vind uit wie hulle is, wat hulle doen, en watter impak hulle op jongmense se studies het.