Kompas: Graigan Mentoor (13) bespeel 13 instrumente!
20 Mei 2026: Die 13-jarige Graigan Mentoor speel die saksofoon sedert hy vyf jaar oud was. Vandag speel hy al 13 instrumente! Chrislynn Sias-Louw gesels ook met Jordan-lee Watt van die musiekgroep, The Fantastics.
