Kompas: Joburg Moves Junior help jong leerders se talent ontwikkel
10 September 2026: Pieter Jacobs, die hoof van Kuns en Kultuur aan die Universiteit van Johannesburg, vertel Hazel Janse van Rensburg van die nuwe dansplatform, Joburg Moves Junior, wat jong leerders se talent help ontwikkel.
