Kompas: Justin se passie vir die see
19 November 2026: Ons duik ons saam met Justin Janse van Rensburg in die fassinerende wêreld van die oseaan in. Justin het van kleins af ‘n groot passie vir die see, Hy deel interessante feite oor die oseaan uit die navorsing wat hy al vir ‘n dekade lank doen vir sy wetenskapprojekte.