Kompas: Lauren Louw
21 Oktober 2026: Ons gesels met Lauren Louw van Delft. Sy is ‘n top-gimnas, nasionale sportaerobiese kampioen en Protea-afrigter van Kaapstad. Sy het bo uitdagende omstandighede in Delft op die Kaapse Vlakte uitgestyg om ‘n leidende figuur in Suid-Afrikaanse gimnastiek te word.
