Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: Marlie Coetzee se missie

Kategorie: Kompas 2026-11-11

11 November 2026: Jy kan nie kan wag tot jy 25 is om te leer hoe geld werk nie. Marlie Coetzee was vir 12 jaar by Viva, waarvan sewe jaar as uitvoerende direkteur, en nou het sy ‘n nuwe missie – om tienermeisies gereed te maak vir die lewe wat kom. Marlie glo dat meisies tussen 15 en 18 die perfekte ouderdom is om hierdie lewensvaardighede aan te leer, want dis wanneer jy begin droom oor jou eerste voertuig, jou matriekafskeid, en jou toekoms.