10 November 2026: Van 7de Laan en Spooksoeker tot die verhoog – die jong akteur Rico Immelman is besig om sy merk in die vermaaklikheidsbedryf te maak. Hy vertel meer oor sy loopbaan, die hoogtepunte en die uitdagings.