Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: SA Kwalifikasie Owerheid kyk na kwalifikasies wat voor 2009 uitgereik is

Kompas: SA Kwalifikasie Owerheid kyk na kwalifikasies wat voor 2009 uitgereik is

Kategorie: Kompas2026-06-01

1 Junie 2026: Die SA Kwalifikasie Owerheid is tans besig met oorgangsreëlings vir kwalifikasies wat voor 2009 uitgereik is. Barrie Ferreira vind uit hoe dit jou mag raak.