Skip to content

POTGOOISNITTE

Kortom 13 Oktober 2026

Kortom 13 Oktober 2026

Kategorie: Kortom2026-10-13

Francois Stemmet vertel in sy kortverhaal, DIT BETAAL OM TE ADVERTEER, hoekom dit belangrik vir ‘n man is om eerlik te kommunikeer as hy die liefde van sy lewe wil wen. Die voorleser is DeWaal Stemmet.