Skip to content

POTGOOISNITTE

Kriptotransaksies neem tydens die Iran-oorlog wesenlik af

Kriptotransaksies neem tydens die Iran-oorlog wesenlik af

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-08

Carel de Jager, uitvoerende hoof van Sixpence, gesels oor hoe die volume van kriptotransaksies die afgelope paar weke gevaar het in vergelyking met “normale” tye.