Skip to content

POTGOOISNITTE

Kultuur in die onderwys 6 Mei 2026

Kultuur in die onderwys 6 Mei 2026

Kategorie: Intussen2026-05-06

Lizette Boois, bekend as Wiskunde Juffie, is ’n onderwyseres wat tydens die inperking duisende leerders gehelp het om wiskunde op ’n nuwe, toeganklike manier te verstaan. Sy praat vanuit Japan oor hoe verskillende lande opvoeding benader, en watter invloed ’n land se kultuur daarop het.