Skip to content

POTGOOISNITTE

Kultuurkaravaan Fraserburg: Geskiedenis, sopkombuis en rieldans

Kultuurkaravaan Fraserburg: Geskiedenis, sopkombuis en rieldans

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan2026-09-15

Ons kuier met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan op Fraserburg. Ons gesels oor Fraserburg se geskiedenis, ‘n sopkombuis en die rieldanse met Nelie Malan, Magdel Frieslaar en Claude Julies.