Die RSG-Kultuurkaravaan het by soveel interessante dorpe aangedoen, en elke plek het iets besonders in ons kultuurkapsule ingepak. Ons kyk na wat die mense van Jacobsdal saamgestuur het.