Ons maak weer die kultuurkapsule van die RSG-Kultuurkaravaan oop. Hierdie keer ontdek ons wat die mense van Merweville vir ons ingepak het.