Skip to content

POTGOOISNITTE

Kultuurkaravaan: Willowmore se bydrae tot die kultuurkapsule

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan 2026-09-28

Die RSG-Kultuurkaravaan-herinneringe is nog vars. Elke oggend hierdie week maak ons ’n ander kultuurkapsule oop om te kyk wat die mense van elke dorp vir ons ingepak het. Dis die beurt van Willowmore in die Oos-Kaap.