Skip to content

POTGOOISNITTE

Kultuurkaravaan Willowmore: Vriende van Afrikaans

Kultuurkaravaan Willowmore: Vriende van Afrikaans

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan2026-09-11

Een van die belangrike fokusareas van RSG en Virseker se Kultuurkaravaan is die gemeenskap. Dis ook vir die ATKV, ‘n vennoot in die Kultuurkaravaan, belangrik. In ons ATKV-gemeenskapsfokus, het Pieter Steyn met Shireen Crotz van die Vriende van Afrikaans gesels.