Skip to content

POTGOOISNITTE

Kuns op die berg-uitstalling

Kuns op die berg-uitstalling

Kategorie: RSG Kuns2026-04-28

Die kunstenaar Hermien van der Merwe het vir sewe weke saam met ander kunstenaars kuns geskep op Tafelberg. Die werk wat geskep is, word in Mei uitgestal in die Kaap.