Skip to content

POTGOOISNITTE

Leefwêreld van die gestremde 17 Mei 2026

Leefwêreld van die gestremde 17 Mei 2026

Kategorie: Leefwêreld van die Gestremde2026-05-17

‘n Lewensafrigter deel idees oor die bemagtiging vir gestremdes ten opsigte redelike insluiting in die werkplek. Ons hoor hoe die Downsindroom Vereniging in die Wes-Kaap uitreik na ouers in die Skiereiland en die ondersteuningswerk wat hulle doen. Hulle het ‘n skool met ‘n aangepaste kurrikulum vir die leerders, en ‘n werkswinkel.