Skip to content

POTGOOISNITTE

Leefwêreld van die gestremde 26 April 2026

Leefwêreld van die gestremde 26 April 2026

Kategorie: Leefwêreld van die Gestremde2026-04-26

Het jy geweet dat babasjampoe tradisioneel gebruik word vir oogsorg teen karkaatjies ander oogkwale? Mense met gestremdhede wat deelgeneem het aan die nasionale rolbaltoernooi, vertel van die kompetisie en die mooi vriendskappe wat daar ontwikkel het.